| Modulekode | SPP 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Gevorderde teorie, resente navorsing, tendense en vraagstukke in vroeë kommunikasie-intervensie, fonologiese ontwikkelingsafwykings, kraniofasiale afwykings, stemafwykings, disfagie en vlotheidsafwykings. Eise van beroepsbeoefening in die plaaslike konteks. Evaluasie en intervensie van 'n individu met 'n gehoorverlies en kogleêre inplanting. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | SPP 310, 320, 381, 382 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App